# UTF-8 test:äëïöü
# Copyright (C) 2001 Free Software Foundation, Inc.
# Kobus Venter <kabousv@therugby.co.za>, 2005.
msgid ""
msgstr ""
"Project-Id-Version: kcmkwm stable\n"
"POT-Creation-Date: 2019-01-13 18:48+0100\n"
"PO-Revision-Date: 2005-11-25 19:56+0200\n"
"Last-Translator: Kobus Venter <kabousv@therugby.co.za>\n"
"Language-Team: AFRIKAANS <translate-discuss-af@lists.sourceforge.net>\n"
"Language: \n"
"MIME-Version: 1.0\n"
"Content-Type: text/plain; charset=UTF-8\n"
"Content-Transfer-Encoding: 8-bit\n"
#: _translatorinfo:1
msgid ""
"_: NAME OF TRANSLATORS\n"
"Your names"
msgstr "Kobus Venter"
#: _translatorinfo:2
msgid ""
"_: EMAIL OF TRANSLATORS\n"
"Your emails"
msgstr "kabousv@therugby.co.za"
#: main.cpp:97
msgid "&Focus"
msgstr "Fokus"
#: main.cpp:102 main.cpp:249
msgid "&Titlebar Actions"
msgstr "Titelbalk Aksies"
#: main.cpp:107 main.cpp:254
msgid "Window Actio&ns"
msgstr "Venster Aksies"
#: main.cpp:112
msgid "&Moving"
msgstr "Beweeg"
#: main.cpp:117
msgid "Ad&vanced"
msgstr "Gevorderde"
#: main.cpp:122
msgid "&Translucency"
msgstr "Deurskynendheid"
#: main.cpp:126
msgid "kcmtwinoptions"
msgstr "kcmtwinoptions"
#: main.cpp:126
msgid "Window Behavior Configuration Module"
msgstr "Venster Gedrag Opstelling Module"
#: main.cpp:128
msgid "(c) 1997 - 2002 KWin and KControl Authors"
msgstr "(c) 1997 - 2002 Kwin en KControl Outeure"
#: main.cpp:190
#, fuzzy
msgid ""
Window Behavior
Here you can customize the way windows behave when "
"being moved, resized or clicked on. You can also specify a focus policy as "
"well as a placement policy for new windows.
Please note that this "
"configuration will not take effect if you do not use TWin as your window "
"manager. If you do use a different window manager, please refer to its "
"documentation for how to customize window behavior."
msgstr ""
Venster Gedrag
Hier kan jy die wyse waarop vensters hulle gedra "
"pasmaak wanneer hulle verskuif, hervergroot of daarop gekliek word. Jy kan "
"asook 'n fokus beleid spesifiseer, asook 'n plasing beleid vir nuwe "
"vensters.
Let daarop dat hierdie opstelling geen effek sal hê as jy nie "
"Kwin gebruik as jou Venster Bestuurder nie. As jy 'n ander Venster "
"Bestuurder gebruik, verwys na sy dokumentasie hoe om venster gedrag te "
"pasmaak."
#: mouse.cpp:152
msgid "&Titlebar double-click:"
msgstr "Titelbalk dubbel-kliek:"
#: mouse.cpp:154
msgid ""
"Here you can customize mouse click behavior when double clicking on the "
"titlebar of a window."
msgstr ""
"Hier jy kan muis kliek gedrag pasmaak wanneer jy dubbel kliek op die "
"titelbalk van 'n venster."
#: mouse.cpp:158
msgid "Maximize"
msgstr "Vergroot"
#: mouse.cpp:159
msgid "Maximize (vertical only)"
msgstr "Vergroot (vertikaal slegs)"
#: mouse.cpp:160
msgid "Maximize (horizontal only)"
msgstr "Maksimeer (horisontaal slegs)"
#: mouse.cpp:161 mouse.cpp:734
msgid "Minimize"
msgstr "Verklein"
#: mouse.cpp:162 mouse.cpp:270 mouse.cpp:303
msgid "Shade"
msgstr "Skadu"
#: mouse.cpp:163 mouse.cpp:245 mouse.cpp:266 mouse.cpp:306 mouse.cpp:733
msgid "Lower"
msgstr "Verlaag"
#: mouse.cpp:164
msgid "On All Desktops"
msgstr "Op Alle Werkskerms"
#: mouse.cpp:165 mouse.cpp:190 mouse.cpp:248 mouse.cpp:269 mouse.cpp:307
#: mouse.cpp:735 mouse.cpp:762
msgid "Nothing"
msgstr "Niks"
#: mouse.cpp:170
msgid "Behavior on double click into the titlebar."
msgstr "Gedrag vir dubbel kliek binne die titelbalk."
#: mouse.cpp:176
msgid "Titlebar wheel event:"
msgstr "Titelbalk wiel aksie:"
#: mouse.cpp:179
msgid "Handle mouse wheel events"
msgstr "Handteer muis wiel aksies:"
#: mouse.cpp:184 mouse.cpp:756
msgid "Raise/Lower"
msgstr "Lig & Verlaag"
#: mouse.cpp:185 mouse.cpp:757
msgid "Shade/Unshade"
msgstr "Skadu/Ontskadu"
#: mouse.cpp:186 mouse.cpp:758
msgid "Maximize/Restore"
msgstr "Maksimeer/Herstel"
#: mouse.cpp:187 mouse.cpp:759
msgid "Keep Above/Below"
msgstr "Ho bo/onder"
#: mouse.cpp:188 mouse.cpp:760
msgid "Move to Previous/Next Desktop"
msgstr "Gaan na Vorige/Volgende Werkskerm"
#: mouse.cpp:189 mouse.cpp:761
msgid "Change Opacity"
msgstr "Verander Opacity"
#: mouse.cpp:200
msgid "Titlebar && Frame"
msgstr "Titelbalk && Rame"
#: mouse.cpp:204
msgid ""
"Here you can customize mouse click behavior when clicking on the titlebar or "
"the frame of a window."
msgstr ""
"Hier jy kan muis kliek gedrag pasmaak wanneer gekliek word op die titelbalk "
"van die raam van 'n venster."
#: mouse.cpp:212 mouse.cpp:337 mouse.cpp:611
msgid "Left button:"
msgstr "Linker knoppie:"
#: mouse.cpp:213 mouse.cpp:612 mouse.cpp:690
msgid ""
"In this row you can customize left click behavior when clicking into the "
"titlebar or the frame."
msgstr ""
"In hierdie ry jy kan linkskliek gedrag pasmaak wanneer gekliek word binne "
"die titelbalk of die raam."
#: mouse.cpp:216 mouse.cpp:339 mouse.cpp:615
msgid "Right button:"
msgstr "Regter knoppie:"
#: mouse.cpp:217 mouse.cpp:616 mouse.cpp:694
msgid ""
"In this row you can customize right click behavior when clicking into the "
"titlebar or the frame."
msgstr ""
"In hierdie ry jy kan regterkant kliek gedrag pasmaak wanneer gekliek word "
"binne die titelbalk of die raam."
#: mouse.cpp:229 mouse.cpp:338 mouse.cpp:637
msgid "Middle button:"
msgstr "Middelste knoppie:"
#: mouse.cpp:230
msgid ""
"In this row you can customize middle click behavior when clicking into the "
"titlebar or the frame."
msgstr ""
"In hierdie ry jy kan middelste kliek gedrag pasmaak wanneer gekliek word "
"binne die titelbalk of die raam."
#: mouse.cpp:237
msgid "Active"
msgstr "Aktief"
#: mouse.cpp:239
msgid ""
"In this column you can customize mouse clicks into the titlebar or the frame "
"of an active window."
msgstr ""
"In hierdie kolom jy kan muis klieke pasmaak binne die titelbalk of die raam "
"van 'n aktiewe venster."
#: mouse.cpp:244 mouse.cpp:265 mouse.cpp:305 mouse.cpp:732
msgid "Raise"
msgstr "Lig"
#: mouse.cpp:246 mouse.cpp:267 mouse.cpp:304
msgid "Operations Menu"
msgstr "Operasies Kieslys"
#: mouse.cpp:247 mouse.cpp:268 mouse.cpp:730
msgid "Toggle Raise & Lower"
msgstr "Wissel Lig & Verlaag"
#: mouse.cpp:252
msgid ""
"Behavior on left click into the titlebar or frame of an active</"
"em> window."
msgstr ""
"Gedrag vir links kliek binne die titelbalk of raam van 'n "
"aktiewe venster."
#: mouse.cpp:255
msgid ""
"Behavior on right click into the titlebar or frame of an "
"active window."
msgstr ""
"Gedrag vir regterkant kliek binne die titelbalk of raam van 'n "
"aktiewe venster."
#: mouse.cpp:276
msgid ""
"Behavior on middle click into the titlebar or frame of an "
"active window."
msgstr ""
"Gedrag vir middelste kliek binne die titelbalk of raam van 'n "
"aktiewe venster."
#: mouse.cpp:285
msgid ""
"Behavior on left click into the titlebar or frame of an "
"inactive window."
msgstr ""
"Gedrag vir links kliek binne die titelbalk of raam van 'n "
"onaktiewe venster."
#: mouse.cpp:288
msgid ""
"Behavior on right click into the titlebar or frame of an "
"inactive window."
msgstr ""
"Gedrag vir regterkant kliek binne die titelbalk of raam van 'n "
"onaktiewe venster."
#: mouse.cpp:294
msgid "Inactive"
msgstr "Onaktief"
#: mouse.cpp:296
msgid ""
"In this column you can customize mouse clicks into the titlebar or the frame "
"of an inactive window."
msgstr ""
"In hierdie kolom jy kan muis klieke pasmaak binne die titelbalk of die raam "
"van 'n onaktiewe venster."
#: mouse.cpp:300 mouse.cpp:649
msgid "Activate & Raise"
msgstr "Aktiveer & Lig"
#: mouse.cpp:301
msgid "Activate & Lower"
msgstr "Aktiveer & Verlaag"
#: mouse.cpp:302 mouse.cpp:648
msgid "Activate"
msgstr "Aktiveer"
#: mouse.cpp:319
msgid ""
"Behavior on middle click into the titlebar or frame of an "
"inactive window."
msgstr ""
"Gedrag vir middelste kliek binne die titelbalk of raam van 'n "
"onaktiewe venster."
#: mouse.cpp:329
msgid "Maximize Button"
msgstr "Vergroot Knoppie"
#: mouse.cpp:334
msgid "Here you can customize behavior when clicking on the maximize button."
msgstr ""
"Hier kan jy die gedrag pasmaak vir wanneer jy op die vergroot knoppie kliek."
#: mouse.cpp:342
msgid "Behavior on left click onto the maximize button."
msgstr "Gedrag vir links kliek op die vergroot knoppie."
#: mouse.cpp:343
msgid "Behavior on middle click onto the maximize button."
msgstr "Gedrag vir middel kliek op die vergroot knoppie."
#: mouse.cpp:344
msgid "Behavior on right click onto the maximize button."
msgstr "Gedrag vir regs kliek op die vergroot knoppie."
#: mouse.cpp:602
msgid "Inactive Inner Window"
msgstr "Onaktiewe Binneste Venster"
#: mouse.cpp:606
msgid ""
"Here you can customize mouse click behavior when clicking on an inactive "
"inner window ('inner' means: not titlebar, not frame)."
msgstr ""
"Hier kan jy die muis kliek gedrag pasmaak vir wanneer jy kliek binne 'n "
"onaktiewe binneste venster ('binneste' beteken: nie titelbalk, nie raam)."
#: mouse.cpp:625
msgid ""
"In this row you can customize left click behavior when clicking into an "
"inactive inner window ('inner' means: not titlebar, not frame)."
msgstr ""
"In hierdie ry kan jy die linker kliek gedrag pasmaak vir wanneer jy kliek "
"binne 'n onaktiewe binneste venster ('binneste' beteken: nie titelbalk, nie "
"raam)."
#: mouse.cpp:628
msgid ""
"In this row you can customize right click behavior when clicking into an "
"inactive inner window ('inner' means: not titlebar, not frame)."
msgstr ""
"In hierdie ry kan jy die regter kliek gedrag pasmaak vir wanneer jy kliek "
"binne 'n onaktiewe binneste venster ('binneste' beteken: nie titelbalk, nie "
"raam)."
#: mouse.cpp:638
msgid ""
"In this row you can customize middle click behavior when clicking into an "
"inactive inner window ('inner' means: not titlebar, not frame)."
msgstr ""
"In hierdie ry kan jy die middelste kliek gedrag pasmaak vir wanneer jy kliek "
"binne 'n onaktiewe binneste venster ('binneste' beteken: nie titelbalk, nie "
"raam)."
#: mouse.cpp:646
msgid "Activate, Raise & Pass Click"
msgstr "Aktiveer, Lig & Herhaling Kliek"
#: mouse.cpp:647
msgid "Activate & Pass Click"
msgstr "Aktiveer & Herhaling Kliek"
#: mouse.cpp:672
msgid "Inner Window, Titlebar && Frame"
msgstr "Binneste Venster, Titelbalk && Raam"
#: mouse.cpp:676
msgid ""
"Here you can customize TDE's behavior when clicking somewhere into a window "
"while pressing a modifier key."
msgstr ""
"Hier kan jy TDE se gedrag pasmaak vir wanneer jy iewers binne 'n venster "
"kliek, terwyl jy die verander sleutel inhou."
#: mouse.cpp:682
msgid "Modifier key:"
msgstr "Verander sleutel:"
#: mouse.cpp:684
msgid ""
"Here you select whether holding the Meta key or Alt key will allow you to "
"perform the following actions."
msgstr ""
"Hier kan jy kies of die inhou van die Meta sleutel of Alt sleutel jou sal "
"toelaat om die volgende aksies uit te voer."
#: mouse.cpp:689
msgid "Modifier key + left button:"
msgstr "Verander sleutel + links knoppie:"
#: mouse.cpp:693
msgid "Modifier key + right button:"
msgstr "Verander sleutel + regterkant knoppie:"
#: mouse.cpp:706
msgid "Modifier key + middle button:"
msgstr "Verander sleutel + middelste knoppie:"
#: mouse.cpp:707
msgid ""
"Here you can customize TDE's behavior when middle clicking into a window "
"while pressing the modifier key."
msgstr ""
"Hier kan jy TDE se gedrag pasmaak vir wanneer jy iewers binne 'n venster "
"middel kliek, terwyl jy die verander sleutel inhou."
#: mouse.cpp:714
msgid "Modifier key + mouse wheel:"
msgstr "Modifikasie sleutel + muis wiel:"
#: mouse.cpp:715
msgid ""
"Here you can customize TDE's behavior when scrolling with the mouse wheel  "
"in a window while pressing the modifier key."
msgstr ""
"Jy kan TDE se gedrag hier pasmaak vir wanneer die muis wiel binne 'n venster "
"gedraai word, terwyl 'n modifikasie sleutel gedruk word."
#: mouse.cpp:721
msgid "Meta"
msgstr "Meta"
#: mouse.cpp:722
msgid "Alt"
msgstr "Alt"
#: mouse.cpp:729
msgid "Activate, Raise and Move"
msgstr "Aktiveer, Lig & Skuif"
#: mouse.cpp:731
msgid "Resize"
msgstr "Hervergroot"
#: windows.cpp:126
msgid "Focus"
msgstr "Fokus"
#: windows.cpp:133
msgid "&Policy:"
msgstr "Beleid:"
#: windows.cpp:136
msgid "Click to Focus"
msgstr "Kliek om te Fokus"
#: windows.cpp:137
msgid "Focus Follows Mouse"
msgstr "Fokus Volg Muis"
#: windows.cpp:138
msgid "Focus Under Mouse"
msgstr "Fokus Onder Muis"
#: windows.cpp:139
msgid "Focus Strictly Under Mouse"
msgstr "Fokus Streng Onder Muis"
#: windows.cpp:144
msgid ""
"The focus policy is used to determine the active window, i.e. the window you "
"can work in.
Click to focus: A window becomes active when "
"you click into it. This is the behavior you might know from other operating "
"systems.
Focus follows mouse: Moving the mouse pointer "
"actively on to a normal window activates it. New windows will receive the "
"focus, without you having to point the mouse at them explicitly. Very "
"practical if you are using the mouse a lot.
Focus under mouse:</"
"em> The window that happens to be under the mouse pointer is active. If the "
"mouse points nowhere, the last window that was under the mouse has focus. "
"New windows will not automatically receive the focus.
Focus "
"strictly under mouse: Only the window under the mouse pointer is "
"active. If the mouse points nowhere, nothing has focus.
Note that "
"'Focus under mouse' and 'Focus strictly under mouse' prevent certain "
"features such as the Alt+Tab walk through windows dialog in the TDE mode "
"from working properly."
msgstr ""
"Die fokus beleid word gebruik om die aktiewe venster te bepaal. Dit is die "
"venster waarin jy kan werk.
Kliek om te fokus: 'n Venster "
"word aktief wanneer jy binne dit kliek. Hierdie is die gedrag wat jy dalk "
"ken van ander beheer stelsels.
Fokus volg muis: Deur die "
"muis wyser aktief na 'n normale venster te skuif word dit geaktiveer. Daar "
"sal op nuwe vensters gefokus word sonder dat jy met die muis op hulle hoef "
"te fokus. Dit is baie prakties indien jy die muis baie gebruik.
Fokus onder muis: Die venster wat onder die muis wyser is, word "
"aktief. As die muis wyser nêrens spesifiek wys nie, is die laaste venster "
"wat onder Die muis was gefokus. Daar word nie automaties op nuwe vensters "
"gefokus nie.
Fokus streng onder muis: Slegs die venster "
"onder die mus wyser is aktief. As die muis wyser nêrens heen wys nie, word "
"daar op niks gefokus nie.
Let daarop dat 'Fokus onder muis' en 'Fokus "
"streng onder muis' sekere fuksies soos die Alt+Oortjie kombinasie om deur "
"vesnters te stap in TDE modus verhoed om behoorlik te werk."
#: windows.cpp:169
msgid "Auto &raise"
msgstr "Outo lig"
#: windows.cpp:174 windows.cpp:187 windows.cpp:646
msgid "Dela&y:"
msgstr "Vertraag:"
#: windows.cpp:177 windows.cpp:190 windows.cpp:649 windows.cpp:677
msgid " msec"
msgstr " msek"
#: windows.cpp:182
msgid "Delay focus"
msgstr "Vertraag Fokus"
#: windows.cpp:193
#, fuzzy
msgid "Click &raises active window"
msgstr "Kliek lig aktiewe venster"
#: windows.cpp:200
#, fuzzy
msgid "Focus stealing prevention &level:"
msgstr "Fokus steel voorkoming vlak"
#: windows.cpp:203
msgid ""
"_: Focus Stealing Prevention Level\n"
"None"
msgstr "Geen"
#: windows.cpp:204
msgid ""
"_: Focus Stealing Prevention Level\n"
"Low"
msgstr "Laag"
#: windows.cpp:205
msgid ""
"_: Focus Stealing Prevention Level\n"
"Normal"
msgstr "Normaal"
#: windows.cpp:206
msgid ""
"_: Focus Stealing Prevention Level\n"
"High"
msgstr "Hoog"
#: windows.cpp:207
msgid ""
"_: Focus Stealing Prevention Level\n"
"Extreme"
msgstr "Uiters"
#: windows.cpp:210
#, fuzzy
msgid ""
This option specifies how much TWin will try to prevent unwanted focus "
"stealing caused by unexpected activation of new windows. (Note: This feature "
"does not work with the Focus Under Mouse or Focus Strictly Under Mouse focus "
"policies.)
None: Prevention is turned off and new windows "
"always become activated.
Low: Prevention is enabled; when "
"some window does not have support for the underlying mechanism and TWin "
"cannot reliably decide whether to activate the window or not, it will be "
"activated. This setting may have both worse and better results than normal "
"level, depending on the applications.
Normal: Prevention is "
"enabled.
High: New windows get activated only if no window "
"is currently active or if they belong to the currently active application. "
"This setting is probably not really usable when not using mouse focus policy."
Extreme: All windows must be explicitly activated by the "
"user.
Windows that are prevented from stealing focus are "
"marked as demanding attention, which by default means their taskbar entry "
"will be highlighted. This can be changed in the Notifications control module."
msgstr ""
Hiedie opsie spesifiseer hoeveel KWin probeer om te keer dat nuwe "
"vensters die fokus steel.Hierdie opsie werk nie vir 'Fokus onder Muis' en "
"'Fokus streng onder Muis' beleid nie.
Geen:Voorkoming word "
"af gesit en nuwe vensters word altyd aktief
Laag:Voorkoming "
"is aktief. Vir vensters wat nie die onderliggende meganisme ondersteun nie "
"sal dit aktief gemaak word
Normaal:Voorkoming is aktief.</"
"li>
Hoog:Nuwe vensters sal geaktiveer word as dit aan die "
"huidige aktiewe program behoort. Dit sal nie geaktiveer word as 'n ander "
"venster aktief is nie. Hierdie opsie maak meeste sin saam met 'n muis fokus "
"beleid.
Ekstreem: Alle vensters moet spesifiek deur die "
"gebruiker geaktiveer word
Vensters wat verhoed word om die "
"fokus te steel sal aandui dat hulle aandag benodig. Gewoonlik beteken dit "
"dat hulle taakbalk inskrywing verlig is. Dit kan in die Inkennisstelling "
"beheer module verander word.
#: windows.cpp:232
msgid ""
"When this option is enabled, a window in the background will automatically "
"come to the front when the mouse pointer has been over it for some time."
msgstr ""
"Wanneer hierdie opsie geaktiveer is, sal 'n venster in die agtergrond "
"automaties na vore kom wanneer die muis wyser bo-oor dit is vir 'n geruime "
"tyd."
#: windows.cpp:234
msgid ""
"This is the delay after which the window that the mouse pointer is over will "
"automatically come to the front."
msgstr ""
"Hierdie is die vertraging waarna die venster waaroor die muis wyser is  "
"automaties na vore sal kom."
#: windows.cpp:238
msgid ""
"When this option is enabled, the active window will be brought to the front "
"when you click somewhere into the window contents. To change it for inactive "
"windows, you need to change the settings in the Actions tab."
msgstr ""
"Wanneer geaktiveer, sal die aktiewe venster na vore gebring word wanneer jy "
"êrens binne die venster inhoud kliek. Om dit verander na onaktiewe vensters, "
"moet jy dit stel in die Aksie oortjie."
#: windows.cpp:243
msgid ""
"When this option is enabled, there will be a delay after which the window "
"the mouse pointer is over will become active (receive focus)."
msgstr ""
"Wanneer geaktiveer, sal daar 'n vertraging wees en daarna sal die venster "
"waaroor die muis wyser is automaties na voor kom."
#: windows.cpp:245
msgid ""
"This is the delay after which the window the mouse pointer is over will "
"automatically receive focus."
msgstr ""
"Hierdie is die vertraging waarna die venster waaroor die muis wyser is  "
"automaties op gefokus sal word."
#: windows.cpp:248
msgid "S&eparate screen focus"
msgstr ""
#: windows.cpp:250
msgid ""
"When this option is enabled, focus operations are limited only to the active "
"Xinerama screen"
msgstr ""
#: windows.cpp:253
#, fuzzy
msgid "Active &mouse screen"
msgstr "Aktiveer & Lig"
#: windows.cpp:255
msgid ""
"When this option is enabled, active Xinerama screen (where for example new "
"windows appear) is the screen with the mouse pointer. When disabled, the "
"active Xinerama screen is the screen with the focused window. This option is "
"by default disabled for Click to focus and enabled for other focus policies."
msgstr ""
#: windows.cpp:271
msgid "Navigation"
msgstr "Navigering"
#: windows.cpp:275
msgid "Show window list while switching windows"
msgstr "Wys venster lys terwyl venssters wissel"
#: windows.cpp:278
msgid ""
"Hold down the Alt key and press the Tab key repeatedly to walk through the "
"windows on the current desktop (the Alt+Tab combination can be "
"reconfigured).\n"
"\n"
"If this checkbox is checked a popup widget is shown, displaying the icons of "
"all windows to walk through and the title of the currently selected one.\n"
"\n"
"Otherwise, the focus is passed to a new window each time Tab is pressed, "
"with no popup widget.  In addition, the previously activated window will be "
"sent to the back in this mode."
msgstr ""
"Hou die Alt sleutel in en druk die Oortjie sleutel herhaaldelik om deur die "
"vensters op die huidige werkskerm te stap. (die Alt+Oortjie kombinasie kan "
"gekonfigureer word).\n"
"\n"
"As die kiesboks gekies is, sal 'n opspring toestel vertoon word, wat die "
"ikone van alle vensters wat deurgeloop kan word vertoon asook die naam van "
"die een wat huidig gekies is.\n"
"\n"
"Andersins word die fokus elke keer verskuif na 'n nuwe venster wanneer die "
"oortjie gedruk word, met geen opspring toestel. Die vorige geaktiveerde "
"venster word aan dieagterkant geplaas in hierdie mode."
#: windows.cpp:290
msgid "&Traverse windows on all desktops"
msgstr "Versprei vensters op alle werkskerms"
#: windows.cpp:293
msgid ""
"Leave this option disabled if you want to limit walking through windows to "
"the current desktop."
msgstr ""
"Los hierdie opsie afgeskakel as jy die deurstap deur vensters na die huidige "
"werkskerm wil beperk."
#: windows.cpp:297
msgid "Desktop navi&gation wraps around"
msgstr "Werkskerm navigering omvou rondom"
#: windows.cpp:300
msgid ""
"Enable this option if you want keyboard or active desktop border navigation "
"beyond the edge of a desktop to take you to the opposite edge of the new "
"desktop."
msgstr ""
"Aktiveer hierdie opsie as jy sleutelbord of aktiewe grens navigering verby "
"'n rand van 'n werkskerm na die teenoorgestelde kant van die nuwe werkskerm "
"wil hê."
#: windows.cpp:304
#, fuzzy
msgid "Popup &desktop name on desktop switch"
msgstr "Opspring werkskerm naam met werkskerm wisseling"
#: windows.cpp:307
msgid ""
"Enable this option if you wish to see the current desktop name popup "
"whenever the current desktop is changed."
msgstr ""
"Aktiveer hierdie opsie as jy die werkskerm naam wil laat opspring wanneer "
"die huidige werkskerm verander."
#: windows.cpp:635
msgid "Shading"
msgstr "Skadu"
#: windows.cpp:637
msgid "Anima&te"
msgstr "Animasie"
#: windows.cpp:638
msgid ""
"Animate the action of reducing the window to its titlebar (shading) as well "
"as the expansion of a shaded window"
msgstr ""
"Animasie van die aksie van verkleining van die venster na sy titelbalk "
"(skadu) asook die uitbreiding van 'n beskadude venster"
#: windows.cpp:641
msgid "&Enable hover"
msgstr "Aktiveer sweef"
#: windows.cpp:651
msgid ""
"If Shade Hover is enabled, a shaded window will un-shade automatically when "
"the mouse pointer has been over the title bar for some time."
msgstr ""
"As Skadu Sweef geaktiveer is, sal 'n beskadude venster automaties ontskadu "
"wanneer die muis wyser 'n geruime tyd oor die titel balk is."
#: windows.cpp:654
msgid ""
"Sets the time in milliseconds before the window unshades when the mouse "
"pointer goes over the shaded window."
msgstr ""
"Verstel die tyd in millisekondes voordat die venster ontskadu wanneer die "
"muis wyser bo-oor die beskadude venster gaan."
#: windows.cpp:665
msgid "Active Desktop Borders"
msgstr "Aktiewe Werkskerm Grense"
#: windows.cpp:668
msgid ""
"If this option is enabled, moving the mouse to a screen border will change "
"your desktop. This is e.g. useful if you want to drag windows from one "
"desktop to the other."
msgstr ""
"As hierdie opsie geaktiveer is, sal die beweeging van die muis na 'n skerm "
"grens jou werkskerm verander. Dit is Bv. bruikbaar as jy vensters van een "
"werkskerm na 'n ander toe trek."
#: windows.cpp:671
msgid "D&isabled"
msgstr "Afgeskakel"
#: windows.cpp:672
msgid "Only &when moving windows"
msgstr "Slegs wanneer vensters skuif"
#: windows.cpp:673
msgid "A&lways enabled"
msgstr "Altyd geaktiveer"
#: windows.cpp:678
msgid "Desktop &switch delay:"
msgstr "Werkskerm wissel vertraging:"
#: windows.cpp:679
msgid ""
"Here you can set a delay for switching desktops using the active borders "
"feature. Desktops will be switched after the mouse has been pushed against a "
"screen border for the specified number of milliseconds."
msgstr ""
"Hier jy kan 'n vertraging stel wanneer werkskerms gewissel word en die "
"aktiewe grens funksie gebruik word. Werkskerms sal slegs gewissel word nadat "
"daar met die muis teen 'n skerm grens gedruk was vir die vooraf bepaalde "
"aantal millisekondes."
#: windows.cpp:691
msgid "Hide utility windows for inactive applications"
msgstr "Steek nutsvensters van onaktiewe programme weg"
#: windows.cpp:693
msgid ""
"When turned on, utility windows (tool windows, torn-off menus,...) of "
"inactive applications will be hidden and will be shown only when the "
"application becomes active. Note that applications have to mark the windows "
"with the proper window type for this feature to work."
msgstr ""
"Wanneer hierdie aktief is, sal nutsvensters (gereedskap vensters, afskeur "
"kieslyste,...) van onaktiewe programme weg gesteek word. Hulle sal net gewys "
"word wanneer die program aktief word. Die program moet die vensters met die "
"regte tipe merk vir hierdie eienskap om te werk."
#: windows.cpp:835
msgid "Windows"
msgstr "Vensters"
#: windows.cpp:843
msgid "Di&splay content in moving windows"
msgstr "Vertoon inhoud tydens vensters skuif"
#: windows.cpp:845
msgid ""
"Enable this option if you want a window's content to be fully shown while "
"moving it, instead of just showing a window 'skeleton'. The result may not "
"be satisfying on slow machines without graphic acceleration."
msgstr ""
"Aktiveer hierdie opsie as jy wil hê 'n venster se inhoud moet vertoon terwyl "
"dit geskuif word, in plaas daarvan om slegs die 'skelet' te vertoon. Die "
"resultaat mag dalk nie wees bevredigend wees op stadige masjiene sonder "
"grafiese versnelling nie."
#: windows.cpp:849
msgid "Display content in &resizing windows"
msgstr "Vertoon inhoud tydens hervergroot vensters"
#: windows.cpp:851
msgid ""
"Enable this option if you want a window's content to be shown while resizing "
"it, instead of just showing a window 'skeleton'. The result may not be "
"satisfying on slow machines."
msgstr ""
"Aktiveer hierdie opsie as jy wil hê 'n venster se inhoud moet vertoon terwyl "
"dit hervergroot word, in plaas daarvan om slegs die 'skelet' te vertoon. Die "
"resultaat mag dalk nie wees bevredigend wees op stadige masjiene nie."
#: windows.cpp:855
msgid "Display window &geometry when moving or resizing"
msgstr "Verstoon venster geometrie wanneer 'n venster skuif of hervergroot"
#: windows.cpp:857
msgid ""
"Enable this option if you want a window's geometry to be displayed while it "
"is being moved or resized. The window position relative to the top-left "
"corner of the screen is displayed together with its size."
msgstr ""
"Aktiveer hierdie opsie as jy wil hê die vesnter se geometrie moet vertoon "
"word wanneer dit geskuif hervergroot word. Die venster posissie relatief tot "
"die linker-bo hoek van die skerm word vertoon saam met sy groote."
#: windows.cpp:867
msgid "Animate minimi&ze and restore"
msgstr "Animasie van verklein en herstel"
#: windows.cpp:869
msgid ""
"Enable this option if you want an animation shown when windows are minimized "
"or restored."
msgstr ""
"Aktiveer hierdie opsie as jy 'n animasie vertoon wil hê wanneer vensters "
"verklein herstel word."
#: windows.cpp:883
msgid "Slow"
msgstr "Stadige"
#: windows.cpp:887
msgid "Fast"
msgstr "Vinnige"
#: windows.cpp:891
msgid ""
"Here you can set the speed of the animation shown when windows are minimized "
"and restored. "
msgstr ""
"Hier jy kan die spoed stel wat die animasie vertoon wanneer vensters "
"verklein en herstel word. "
#: windows.cpp:897
msgid "Allow moving and resizing o&f maximized windows"
msgstr "Laat beweging en hervergrooting van vergrote vensters toe"
#: windows.cpp:899
msgid ""
"When enabled, this feature activates the border of maximized windows and "
"allows you to move or resize them, just like for normal windows"
msgstr ""
"Wanneer aangeskakel, sal hierdie funksie die raam van vergrote vensters "
"aktiveer,en toelaat dat jy dit beweeg of hervergroot, net soos normale "
"vensters"
#: windows.cpp:905
msgid "&Placement:"
msgstr "Plasing:"
#: windows.cpp:908
msgid "Smart"
msgstr "Luukse"
#: windows.cpp:909
msgid "Maximizing"
msgstr "Maksimeer"
#: windows.cpp:910
msgid "Cascade"
msgstr "Kaskade"
#: windows.cpp:911
msgid "Random"
msgstr "Lukrake"
#: windows.cpp:912
msgid "Centered"
msgstr "Gesentreer"
#: windows.cpp:913
msgid "Zero-Cornered"
msgstr "Zero_Hoek"
#: windows.cpp:920
msgid ""
"The placement policy determines where a new window will appear on the "
"desktop.
Smart will try to achieve a minimum overlap of "
"windows
Maximizing will try to maximize every window to "
"fill the whole screen. It might be useful to selectively affect placement of "
"some windows using the window-specific settings.
Cascade "
"will cascade the windows
Random will use a random "
"position
Centered will place the window centered
Zero-Cornered will place the window in the top-left corner</"
"li>
msgstr ""
"Die vervang beleid bepaal waar 'n nuwe venster verskyn op die werkskerm."
Smart Minimum oorvleuling tussen vensters</"
"li>
Maksimering Maksimeer elke program om die hele werkskerm "
"tevul
Kaskade Kaskade vensters
Lukraak 'n "
"Willekeuringe posisie sal gebruik word.
Gesentreer Plaas "
"die venster in die middel
Hoek Plaas die venster links bo "
"in die hoek
#: windows.cpp:959
msgid "Snap Zones"
msgstr "Klamp Sones"
#: windows.cpp:963 windows.cpp:972
msgid "none"
msgstr "geen"
#: windows.cpp:965
msgid "&Border snap zone:"
msgstr "Grens klamp sone:"
#: windows.cpp:967
msgid ""
"Here you can set the snap zone for screen borders, i.e. the 'strength' of "
"the magnetic field which will make windows snap to the border when moved "
"near it."
msgstr ""
"Hier kan jy die klamp sone van die skerm rame stel, byvoorbeeld die "
"'sterkte' van die magnetiese veld wat sal veroorsaak dat vensters aan die "
"raam klamp wanneer hulle naby daaraan gekuif word."
#: windows.cpp:974
msgid "&Window snap zone:"
msgstr "Venster klamp sone:"
#: windows.cpp:976
msgid ""
"Here you can set the snap zone for windows, i.e. the 'strength' of the "
"magnetic field which will make windows snap to each other when they're moved "
"near another window."
msgstr ""
"Hier kan jy die klamp sone van die vensters stel, byvoorbeeld die 'sterkte' "
"van die magnetiese veld wat sal veroorsaak dat vensters aan mekaar klamp "
"wanneer hulle naby aan 'n ander venster gekuif word."
#: windows.cpp:980
msgid "Snap windows onl&y when overlapping"
msgstr "Klamp vensters slegs wanneer oorvleuel"
#: windows.cpp:981
msgid ""
"Here you can set that windows will be only snapped if you try to overlap "
"them, i.e. they will not be snapped if the windows comes only near another "
"window or border."
msgstr ""
"Hier kan jy kies dat vensters net klamp as jy probeer om dit oor mekaar te "
"plaas, hulle sal byvoorbeeld nie klamp wanneer 'n venster naby 'n ander "
"venster of raam kom nie."
#: windows.cpp:1078 windows.cpp:1082
msgid ""
"_n:  pixel\n"
" pixels"
msgstr ""
#: windows.cpp:1281
#, fuzzy
msgid ""
"<qt>It seems that alpha channel support is not available.</"
"b>
"twin.
Also, make sure you have the following entries in your XConfig (e."
"g. /etc/X11/xorg.conf):
Section \"Extensions\"
Option "
"\"Composite\" \"Enable\"
EndSection
And if your GPU provides "
"hardware-accelerated Xrender support (mainly nVidia cards):"
Option     \"RenderAccel\" \"true\"
In Section \"Device"
"\"</qt>"
msgstr ""
"<qt>Dit lyk of alpha kanaal ondersteuning nie beskikbaar is nie.</"
"b>
"geinstalleer is.
Maak ook seker dat volgende inskrywings in jou XConfig "
"(bv. /etc/X11/xorg.conf) is:
Seksie \"Extensions\"
Opsie "
"\"Composite\" \"Enable\"
EndSeksie
Indien jou GVE hardeware "
"versnelling ondersteuning bied aan Xrender (hoofsaaklik nVidia kaarte):"
Opsie     \"RenderAccel\" \"true\"
In Seksie \"Device"
"\"</qt>"
#: windows.cpp:1301
msgid "Apply translucency only to decoration"
msgstr "Wens deurskynheid net op versierings aan"
#: windows.cpp:1309
msgid "Active windows:"
msgstr "Aktiewe venster"
#: windows.cpp:1316
msgid "Inactive windows:"
msgstr "Onaktiewe venster"
#: windows.cpp:1323
msgid "Moving windows:"
msgstr "Skuif vensters"
#: windows.cpp:1330
msgid "Dock windows:"
msgstr "Koppel Vensters"
#: windows.cpp:1339
msgid "Treat 'keep above' windows as active ones"
msgstr "Hanteer 'hou bo' vesnters as aktiewes"
#: windows.cpp:1342
msgid "Disable ARGB windows (ignores window alpha maps, fixes gtk1 apps)"
msgstr ""
"Skakel ARGB vensters af (Ignoreer venster alfa kaarte, regstellings gtk1 "
"applikasies)"
#: windows.cpp:1348
msgid "Use OpenGL compositor (best performance)"
msgstr ""
#: windows.cpp:1350
msgid "Blur the background of transparent windows"
msgstr ""
#: windows.cpp:1352
msgid "Desaturate the background of transparent windows"
msgstr ""
#: windows.cpp:1361
msgid "Opacity"
msgstr "Opacity"
#: windows.cpp:1367
msgid ""
"Use shadows on windows (standard effects should be disabled in the Styles "
"module if this is checked)"
msgstr ""
#: windows.cpp:1369
msgid ""
"Use shadows on menus (requires menu fade effect to be disabled in the Styles "
"module)"
msgstr ""
#: windows.cpp:1371
#, fuzzy
msgid "Use shadows on tooltips"
msgstr "Verwyder skadus tydens skuif"
#: windows.cpp:1373
#, fuzzy
msgid "Use shadows on panels"
msgstr "Verwyder skadus tydens hervergroot"
#: windows.cpp:1386
#, fuzzy
msgid "Base shadow radius:"
msgstr "Gebruik Skadus"
#: windows.cpp:1393
#, fuzzy
msgid "Inactive window distance from background:"
msgstr "Onaktiewe Venster grootte:"
#: windows.cpp:1400
msgid "Active window distance from background:"
msgstr ""
#: windows.cpp:1407
msgid "Dock distance from background:"
msgstr ""
#: windows.cpp:1414
msgid "Menu distance from background:"
msgstr ""
#: windows.cpp:1427
msgid "Vertical offset:"
msgstr "Vertikale verskil:"
#: windows.cpp:1434
msgid "Horizontal offset:"
msgstr "Horisontale verskil:"
#: windows.cpp:1441
msgid "Shadow color:"
msgstr "Skadu Kleur:"
#: windows.cpp:1447
msgid "Remove shadows on move"
msgstr "Verwyder skadus tydens skuif"
#: windows.cpp:1449
msgid "Remove shadows on resize"
msgstr "Verwyder skadus tydens hervergroot"
#: windows.cpp:1452
msgid "Shadows"
msgstr "Skadus"
#: windows.cpp:1457
msgid "Fade-in windows (including popups)"
msgstr "Verhelder vensters (insluitend springoppe)"
#: windows.cpp:1458
msgid ""
"Fade-in menus (requires menu fade effect to be disabled in the Styles module)"
msgstr ""
#: windows.cpp:1459
#, fuzzy
msgid "Fade-in tooltips"
msgstr "Bleik-in spoed:"
#: windows.cpp:1460
msgid "Fade between opacity changes"
msgstr "Verdof tydens onduidelike veranderings"
#: windows.cpp:1463
msgid "Fade-in speed:"
msgstr "Bleik-in spoed:"
#: windows.cpp:1466
msgid "Fade-out speed:"
msgstr "Bleik-uit spoed"
#: windows.cpp:1475
msgid "Effects"
msgstr "Effekte"
#: windows.cpp:1477
msgid "Enable the Trinity window composition manager"
msgstr ""
#~ msgid "Active window size:"
#~ msgstr "Aktiewe venster groote:"
#~ msgid "Dock window size:"
#~ msgstr "Koppel venster grootte:"
#~ msgid "Use translucency/shadows"
#~ msgstr "Gebruik deurskynend/skaduwees"
#~ msgid ""
#~ "<qt>Translucency support is new and may cause problems
including "
#~ "crashes (sometimes the translucency engine, seldom even X).</qt>"
#~ msgstr ""
#~ "<qt>Die ondersteuning van Deurskynend is nuut, en dit kan probleme "
#~ "veroorsaak
en dit kan ook omval (somtyds die deurskynend drywer, baie "
#~ "selde X).</qt>"
#~ msgid " pixels"
#~ msgstr " beeld elemente"